<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.      D   A       D       Bm
 Die Here salf ons met sy Gees
.     Em       G     A
 tot diens en heiligheid -
.     D      A        D     Bm
 tot koning, priester en profeet,
.    Em     A      D
 tot ware Christen-wees.

[V2]
.      D       A       D     Bm
 Die Gees van God bly wonderbaar
.     Em     G     A
 voortdurend inspireer -
.     D       A      D     Bm
 dat ons met Hom en met mekaar
.    Em     A      D
 in liefde kan verkeer.

[V3]
.     D       A        D       Bm
 Die Heil'ge Gees gee uit die skat,
.     Em        G        A
 deur Christus self verdien -
.     D      A         D     Bm
 sy liefde, blydskap, vrede, guns
.    Em      A      D
 kom Hy aan ons voorsien.

[V4]
.     D        A        D      Bm
 Wie hul laat lei deur God se Gees,
.      Em       G         A
 leer iets van Christen-wees -
.     D      A        D     Bm
 Hy leer ons bid, getuig en dien
.    Em     A       D
 en liefhê sonder vrees.</lyrics>
<title>Lied 440</title>
<key>D</key>
<aka>Die Here salf ons met sy Gees, </aka>
</song>